Loading...

Download
  • Genre:Pop
  • Year of Release:2024

Lyrics

Sny al my emosie af

Dat ek niks meer kan voel nie

Ek's die pad so ver beister

Ek kan jou glad nie eers meer hoor nie

Ek kort 'n goeie begin, middel en einde

Ek sal 'n berg opklim opsoek na jou seine

Soms dink ek te veel en besef ek hoe klein ek is

Sou klein ek tevrede wees met alles wat ek nou is?


En ek weet nie regtig meer hoe om te voel nie

Hoe om te se net wat ek bedoel nie

Hoe om te bedoel net wat ek wil se nie

Ek weet nie meer regtig wat ek wil he nie


So ek sit op en kyk na die sterrenag

En ewe skielik is al my probleme weg

Want ek dobber maar net rond in die diepte van die see

En die golwe tref my hard keer op keer op keer

Maar ek weet dis oukei en ek kan dit hanteer

Want maak nie saak hoe erg dit raak nie

More sal ek weer probeer


Oh my hemel dit maak seer, kind

En alles gaan verby

Net soos seisoene en die liefde

Het alles maar sy tyd

Maar bekommer nie te veel nie

Daar's verby gang aan jou leiding

Gee net tyd aan leke wonde

Groei waarin jy jou gewy het

Herbou wanneer dit pyn

Volg die lyne op jou palms

Moenie weg wens al die swaarkry

Jy sal vind;

Die tyd gaan elk geval verby

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status