powertrip Lyrics
- Genre:Pop
- Year of Release:2023
Lyrics
Sy sê ons moet oorbegin
Vind 'n nuwe vriendekring
Ek gee al my tyd vir jou
Asof dit iets aan die lewe hou
Sy sê, sy sê
Jy kyk reg deur my
Jy gooi my Feng shui van belans af
En jy lag jy dink dis snaaks
Dit vat só baie om met jou te praat
Ek moes my energie bespaar
Gee my al jou tyd
Tong ingesluk en nou is ek spyt
Ek weet my woorde byt
Spandeer te min tyd aan my mental state
Hoe moet ek liefhê as ek nie eers van myself hou nie?
Van myself hou nie, sê my
Hoe moet ek liefhê as ek nie eers van myself hou nie?
Van myself
Sy sê ons moet oorbegin
Vind 'n nuwe vriendekring
Ek gee al my tyd vir jou
Asof dit iets aan die lewe hou
Ek het nog gedink dit kan uitwerk
Jy het nog gesê ons gaan saamwerk
Ek kon my oë nie glo nie
Ek kon nie glo wat ek hoor nie
Ek het nog gedink dit gaan uitwerk
Jy het nog gesê ons gaan saamwerk
Ek kon glo wat ek hoor nie
Ek kon nie glo
Ek weet hoe cool ek is
Sy shower my met komplimente oor my kuns
Ek's op 'n powertrip
Miskien maak ek musiek net vir validation