klere Lyrics
- Genre:Pop
- Year of Release:2023
Lyrics
Reg waar ons begin het
Die somer smiddag son
Kom gee my 'n drukkie
Jy maak alles oukei
As jy net bly vir 'n rukkie
Kort jou naby
Naby aan my swaartepunt
Blommekind, is jy op 'n missie?
Cupid het gemik en getref met presisie
So bly net naby
Naby aan my swaartepunt
Moeg vir lewe in die agtergrond
Jy sê jy't drome wat bewaarheid moet word
En ek belowe ek sal daarvoor sorg
En sy sê, en sy sê:
Leer die stilte net waardeer
Jy praat te veel
Jy praat te veel
Probeer jou vriende ignoreer
Jy dink te veel
Jy dink te veel
Ek wou jou opsom
Ek het 'n song geskryf en my notaboek verbrand
Was dit dom gewees van my?
As gevoelens opkom
In ons gesprekke is dit makliker om stil te bly
Ek dink die ergste is klaar verby
Gesels met haar
Om my gedagtes op klaar
En ek sal sing oor haar
Tot al my woorde opraak
Moeg vir lewe in die agtergrond
Jy sê jy't drome wat bewaarheid moet word
En ek belowe ek sal daarvoor sorg
En sy sê, en sy sê:
Leer die stilte net waardeer
Jy praat te veel
Jy praat te veel
Probeer jou vriende ignoreer
Jy dink te veel
Jy dink te veel
Ek leen vir haar my klere
Sy drop dit by die deur
Ek was alleen in my verlede
Maar nou het ek soveel meer
Leer die stilte net waardeer
Jy praat te veel
Jy praat te veel
Probeer jou vriende ignoreer
Jy dink te veel
Jy dink te veel