diaz Lyrics
- Genre:Pop
- Year of Release:2023
Lyrics
Drie somers in 'n ry
Het ek net oor jou geskryf
Verdrink in jou teenwoordigheid
En dis al wat ek wou hê
Al my tyd in jou belê
En tog voel ek so alleen
Jy het niks gesien nie
Jy het niks gesien nie
Jy het niks gesien nie
Jy het niks
Ek raak gewoond aan hoe jy liefhet
Bou my op en breek my weer af waar ek staan
Klou vas aan al my briewe
Blou letters is al waaruit seisoene bestaan
Dalk moet ons net nog eenkeer probeer
Dalk maak dit minder seer hierdie keer
Dalk moet ons net nog eenkeer probeer
Dalk maak dit minder
Sien jy nou die sikliese natuur daarvan?
Dit lyk soos 'n mooi dag en dan begin dit te reën
Petrichor
Dit verrineweer en herbou jou weer van voor
Maar tog keer jy terug
En nou is ons-