rooiplein rockmusiek Lyrics
- Genre:Pop
- Year of Release:2023
Lyrics
Rooiplein rockmusiek
Ek's 'n nuwe mens
Jy sê ken my nie meer nie
Want ek het al my nuwe idees
Al my nuwe idees
Ek sweer hierdie meisie het my kop mors afgeskroef
Woorde tref my reg deur die gesig en ek proe bloed
Ek sweer
Ek sweer
My drome bloei in dae in
Ek hardloop die blommeveld in
Jy was my rugstut op 'n tyd
Nou is ek vasgevang en uit

Okay ek's pissed!
Woorde tref my reg deur die gesig!
Maar ek's moeg om in jou sirkel te sit!
Moeg om in jou sirkel te sit