Loading...

Download
  • Genre:Alternative
  • Year of Release:2023

Lyrics

Op die dag van sy bevryding

Het die vreugdevuur gebrand

Daar was blydskap in die mense

In die hart van hierdie land


Dit het gewemel in die strate

Selfs die gryses het gesê

Hulle is bly dat hulle kinders

Ook nou vryheid sal kan hê


Met die jare wat verloop het

Het die glimlagte verstryk

En al die vreugdesvure

Het na rubber begin ruik


Jy trou miskien vir jare

Maar die bruilof duur 'n dag

En dan werk jy weer van voor af

Om geluk hier op te bou

Met monsters in die mure

Wat die haat gekoester hou

Oh no


Die duiwel lê daar in die detail

Sy hand nog op die Bybel

Waarmee hy jou kom label

Nie jy nie, jy hoef dit nie te glo nie

Sê dit is nie so nie

Vertrou jou eie oë nie


Maar eendag kom die waarheid

Op sy perd hier aangery

En almal wat gepreek het

Moet in stilte gaan bely

Want ons wil jul nie meer hoor nie

Al die haat moet nou verby


Want ons wil 'n land van voorspoed

Waar almal in kan bly

En dit is in ons se hande

Om ons koppe te bevry

Sê jy


Vryheid, voorspoed en gelykheid

Lei tot goed soos blyheid, liefde en geluk

Vrede rym so goed met lewe

Altyd in die hede

Vir 'n kort besoek


Die duiwel lê daar in die detail

Sy hand nog op die Bybel

Waarmee hy jou kom label

Nie jy nie, jy hoef dit nie te glo nie

Sê dit is nie so nie

Vertrou jou eie oë nie

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234
          -You can log in via below methods-
          Reset password via e-mail
          -or-
          Reset password via e-mail
          If you have any questions, please feedback on Boomplay App or send an email to [email protected].

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status