Loading...

Download
  • Genre:Alternative
  • Year of Release:2023

Lyrics

Dis tyd dat jou kinders wat trou is maar vra

Wat beteken die vlag van ou Suid-Afrika

Hulle weet dis die merk van die Nasionalis

Van die blank über alles

Die wit supremis


Van geslag tot geslag is die mense verag

Hulle land ingepag en koppe verkrag


'n Nazi se kenmerk op Afrika grond

Van 'n volk wat nog hunker na gister se stront


Die blou van die blanke in oranje grond

Dis die kleed met klad van die skaam van Suid-Afrika

Ons lê nou die wapens neer

Kom lê nou die wapens neer


Uit die blou van Khayelitsha en die pyn van Mitchell's Plain

Tot die room van Waterkloof word noodkrete uitgedoof

In die rookwolk oor Tembisa, in die sinkshack in Nyanga

Kyk almal op die TV, hoe word ryk mense beroof

In die stofpad in Promosa, 'n shebeen in Ikageng

Hoop kinders op 'n lewe wat hul nimmer nooit sal ken

So kom nou met jou ou vlag en waai dit voor sy neus

Vertel my hoe's jou vrede of lewe jy in vrees?


O almal deel in swaarkry ons almal hier het pyn

Kom ons wees mekaar genadig sonder haat sonder venyn

Oons almal hier is mense in hierdie tyd en hierdie plek

En dit is in onse hande om ons tafel hier te dek

Kom ons deel ons oorvol spense

Kom ons maak 'n beter plek

Kom ons gee ons beste wense

En vermorsel hierdie grense


Ons lê nou die wapens neer

Kom lê nou die wapens neer

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234
          -You can log in via below methods-
          Reset password via e-mail
          -or-
          Reset password via e-mail
          If you have any questions, please feedback on Boomplay App or send an email to [email protected].

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status