Loading...

Download
  • Genre:Afrobeats
  • Year of Release:2022

Lyrics

Ons het lank genoeg gestry

Ons het lank genoeg baklei

In hierdie land wil ons nog bly

Ongehinderd en bevry


Ons lewe elke dag

Somtyds sonder Eskom krag

Maar jy kan als vermag

As jy strewe en jy smag


Jy kan alles wat jy wil

Jy kan elke wens vervul

Ons volk het saam gestaan

Vir ons land Suid Afrika


Kom die bokke bokke bokke

Kom die bokke bokke bo

Bring die beker beker beker

Met Suid Afrika daar op ja, Op ja

Ons staan nou almal op ja, op ja, op ja, op ja

In die naam van onse heer wen ons keer op keer op keer

En ons lig die wêreldbeker


Hulle brand die hele land

Ons bediendes is gestrand

Van die oggend tot die aand

En die wasgoed staan al lank

Daar is nicknaks in die bank

En die skottelgoed se stank

Dit laat my amper tjank

Ja dit dryf my glad na drank

Het ek hiervoor ja gestem

Nee ek trap nou op die rem

En ek dink ek staan nou op ja


Kom die bokke bokke bokke

Kom die bokke bokke bo

Bring die beker beker beker

Met Suid Afrika daar opja, op ja

Ons staan nou almal op ja, op ja, op ja, op ja

Met die beste Springbokspan wat die wêreld wys ons kan

Kom ons staan nou almal op ja


Suid-Afrika

Ons vir jou en jy vir my

Suid-Afrika

Al is ons blou wil ek net hier bly

Suid-Afrika

As ons grou sal ons goud hier kry

Suid-Afrika

Rassie by die bokke

Maak ons harte bly


Oom Angus het gesê

Jy moet bid as jy wil hê

Jy moet glo in jou geloof

Van Danville tot Waterkloof

Soos Noag by die vis

En Simson in die sloot

Is ons tiendes nog genoeg

Om die aartappels te ploeg

Mag ons liefde tydloos bly

Mag ons seëninge versprei

En ons lank gelukkig bly

In ons land Suid-Afrika


Kom die bokke bokke bokke

Kom die bokke bokke bo

Bring die beker beker beker

Met Suid Afrika daar op ja, op ja

Ons staan nou almal op ja, op ja, op ja, op ja

In die naam van onse heer wen ons keer op keer op keer

Met Rassie in beheer sal ons altyd wen ek sweer

En ons lig die wêreldbeker

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234
          -You can log in via below methods-
          Reset password via e-mail
          -or-
          Reset password via e-mail
          If you have any questions, please feedback on Boomplay App or send an email to [email protected].

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status