
Dis Fyn Lyrics
- Genre:Alternative
- Year of Release:2021
Lyrics
Dit is wilder as gewoonlik jy weet mos alles pel
Jy kan dit oor vertel
Dis net ys op die kredietkaart die sneeu het gesmelt
Jy kan oor dit gesels
Maar as jy my eenkeer vra
En ek my muur wil slaan
Ek het jou gewaarsku
As dit iets is wat jou pla
En jy's eintlik die slaaf
Dit sal jou nie pas nie
Op en op en op
En af daarna
Dis fyn
Dis fyn
Dis piekfyn met my
Dit stop die pyn
Dis fyn
Dis fyn
Dis fyn
Ek weet jy dink
Nog steeds van my
Dit is wilder as tevore
Ek's kwaad vir myself
Ek dink ek kort help
Die laaste keer was eintlik hartseer
Ons wou kammofleer
Hoog gediagnoseer
Maar as jy my eenkeer vra
En ek my TV slaan
Ek het jou gewaarsku
Is dit Jesus wat jou pla
'n Wanpersepsie haat
Hy dra nie 'n das nie
Op en op en op
En af daarna
Dis fyn
Dis fyn
Dis piekfyn met my
Dit stop die pyn
Dis fyn
Dis fyn
Dis fyn
Ek weet jy dink
Nog steeds van my
Dis fyn
Dis fyn
Dis piekfyn met my
Dit stop die pyn
Dis fyn
Dis fyn
Dis fyn
Ek weet jy dink
Nog steeds van my
Dis fyn