![Tienerkwaad](https://source.boomplaymusic.com/group10/M00/12/11/99d4af0a480847898d5258106f9858c9H3000W3000_464_464.jpg)
Tienerkwaad Lyrics
- Genre:Alternative
- Year of Release:2021
Lyrics
Ek besef nou eers hoe lank ek gewag het
Dis al een en twintig jaar
En vir die eerste keer het ek oopgemaak en dit was waar
Maar jy was daar
Wie sal jul struggles verstaan
My Polisiekar CD is al gaar
En ons ouerhuise weet
Daar is 'n rede vir die Rock en Roll 'n rede om te skree
'n Rede om te skree ons het 'n rede
En ons is
Tienerkwaad ons is almal maar
In wanbalans voete wat verdwaal hoe dit ookal sy
Dis tienerkwaad in my
Hoe dit ookal sy
Dis tienerkwaad verby
En ek proe nog soms jou wyn
Jy't dit vergeet op die tafel met 'n briefie van jou pyn
En waar de hel was jy
Waar is jy nou waar's jy nou kon jy vrede kry kon jy
Wie sal jul struggles verstaan
My Polisiekar CD is al gaar
En ons ouerhuise weet
Daar is 'n rede vir die Rock en Roll 'n rede om te skree
'n Rede om te skree ons het 'n rede
En ons is
Tienerkwaad ons is almal maar
In wanbalans voete wat verdwaal hoe dit ookal sy
Dis tienerkwaad in my
Hoe dit ookal sy
Dis tienerkwaad verby
En ons is
Tienerkwaad ons is almal maar
In wanbalans voete wat verdwaal ja ons is tienerkwaad ons is almal maar
In wanbalans voete wat verdwaal hoe dit ookal sy
Dis tienerkwaad in my
Hoe dit ookal sy
Dis tienerkwaad verby