Soos Hel Lyrics
- Genre:Alternative
- Year of Release:2021
Lyrics
Vertel my weer die storie
Wat ek altyd wou hoor
Geskeurde bors en blaaie
Ek het my kop verloor
Vertel my nou die waarheid sal tyd ooit regtig leer
Want in my boek se blaaie
Skryf ek oor al my seer
Oor sewe jaar sal ek nooit die dag vergeet nie
Jou oë het my vertel
Jou naam is meer werd as my laaste skare
Jou storie is vertel
Die woorde brand soos hel
Die woorde brand so
Die woorde brand soos hel
Die woorde brand so
Vertel my hoe dit sin maak regverdig dit my skuld
Na twintig jaar 'n skare maar ek het jou verloor
Vertel my ook hoe jy voel as jou geheue verdwaal
Verlaat haar deur sy asem ek sal die skuld betaal
Oor sewe jaar sal ek nooit die dag vergeet nie
Die dae word al getel
Haar naam is meer werd as my laaste skare
Haar storie is vertel
Die woorde brand soos hel
Die woorde brand so
Soos hel
Soos hel
Soos hel
Die woorde brand so hel
Die woorde brand soos hel
Die woorde brand soos hel