
Loodsvlam Lyrics
- Genre:Acoustic
- Year of Release:2025
Lyrics
Ekt jou gesien in die maanlig
Hemelruim verdwyn
Ekt nie geweet wat die tyd sou bring
Kerslig, maanlig, swaar is die duisternis
Jyt my gegroet soos 'n vreemdeling
Wêreld sluk my in
Jyt nie geweet wat die tyd sou bring
Kerslig, maanlig, swaar is die duisternis
Kerslig, maanlig, te swaar is die duisternis
Loodsvlam, doodbang
Loodsvlam, brand nog diep hier in my
Loodsvlam, doodbang
Loodsvlam, brand nog diep hier in my
Woorde gesrpreek breek die hoop in my
As verbrand tot niks
Sou ons kon glo in 'n lewensboom
Wortels, skadu, vrug
Wortels, skadu en vrug
Loodsvlam, doodbang
Loodsvlam, brand nog diep hier in my
Loodsvlam, doodbang
Loodsvlam, brand nog diep hier in my
Loodsvlam, doodbang
Loodsvlam, brand nog diep hier in my
Loodsvlam, doodbang