Jy is meer ft. Chante Lelie Lyrics
- Genre:Acoustic
- Year of Release:2024
Lyrics
Tyd het gevlieg oor ons liefdeslied
Jou hart dra die lig wat die duister blus
In jou oë
Die wêreld kan soms bietjie scary raak
Geen kind of kraai kan alleenheid smaak
Net jou oë net jou oë
Kom ek vat jou hand
Sal jy verstaan dat
Ek soek jou
Net jou kop hier teen my bors
Sal ek jou trane af vee
En jou vashou as jy slaap
Sal ek daar wees in die aand
Jou soen as jy ontwaak
Jy is meer as wat ek kort
Jy is meer as net een keer
Jy is meer
Gee my jou hand nee gee jou hart
Wonde van seer sal weer probeer
Maar jou oë maar jou oë
Kom ek vat jou hand
Sal jy verstaan dat
Ek soek jou
Net jou kop hier teen my bors
Sal ek jou trane af vee
En jou vashou as jy slaap
Sal ek daar wees in die aand
Jou soen as jy ontwaak
Jy is meer as wat ek kort
Jy is meer as net een keer
Jy is meer
Sal ek daar wees in die aand
Jou soen as jy ontwaak
Jy is meer as wat ek kort
Jy is meer as net een keer
Jy is meer