Wolwe ft. Brandon Bennett Lyrics
- Genre:Rock
- Year of Release:2024
Lyrics
Sal ons vlug na veiligheid
Die wolwe huil
Die wolwe huil
Ekt jou gesmeek om te laat gaan
Vanand sal jy saam die sterre dans
Soms voel dit of ek jou vervals
Hoe ek voel vanand
Jou selfsug kruip dan uit jou uit
Hoe jou oë my verraai
Ek is die een langs jou sy
Die een wat dag en nag by jou bly
Ek is die een wat jou ken
Die enigste een
Die enigste een
Wat jy sal vergeet
Reeds gevra en ek vra alweer
Kan jy sien
Kan jy voel
Teken 'n prentjie in jou kop
Sodat jy weet wie ek is
Jy steek dit weg verborge seer
Hoe jy dink
Hoe jy voel
Jys vasgevang in die gemors
Wat dit is waarna jy dors
Ek is die een langs jou sy
Die een wat dag en nag by jou bly
Ek is die een wat jou ken
Die enigste een
Die enigste een
Wat jy sal vergeet
Soms voel ek moeg
Soms voel ek swak
Maar meerstal voel ek ek fine
Eks fine eks fine
Soms voel ek moeg
Soms voel ek swak
Maar meerstal voel ek ek fine
Eks fine eks fine
Eks fine eks fine
Ek is die ene langs jou sy
Die een wat dag en nag by jou bly
Ek is die ene wat jou ken
Die enigste een
Die enigste een
Wat jy sal vergeet