Waterdig Lyrics
- Genre:Acoustic
- Year of Release:2023
Lyrics
Waterdig bly jy bestand
Stormweer en reën oppad
Het jy bly staan of weg gespoel
Jy kweek met hoop
Ek staan verleë
Vergeet ek weer van al die seer
Is dit net ek of het jy dit ook gevoel
Dis jy wat my laat veilig voel
Ja dis jy wat my laat veilig voel
Hoog en droog ek staan alleen
Van die eerste water vol van seën
Jou skip weerstaan die storms oor die see
Branders breek hier rondom my
Jys nodig hier hier langs my sy
Bewoë sien ek my trane oor jou rol
Dis jy wat my laat veilig voel
Ja dis jy wat my laat veilig voel
Dis jy wat my laat veilig voel
Ja dis jy wat my laat veilig voel
Die aandster glans weerspieël sy kans
Om langs die Suiderkruis
Met jou te kan dans
Die aandster glans weerspieël sy kans
Om langs die Suiderkruis
Met jou te kan dans
Dis jy wat my laat veilig voel
Ja dis jy wat my laat veilig voel
Dis jy wat my laat veilig voel
Ja dis jy wat my laat veilig voel
Dis jy wat my laat veilig voel
Ja dis jy wat my laat veilig voel