Sê Koebaai Lyrics
- Genre:Folk
- Year of Release:2023
Lyrics
Ek dryf swaar ontwrig
Afwesigheid van kleur en lig
Ek hoor iemand skree
Ver weg van hierdie pikswart see
Moet ek vleesbevange wag
'n skip wat stadig wegsink in die nag
Sê koebaai vir my pa
Sê koebaai vir my ma
Sê koebaai vir jou my liefling skat
Aijai om te groet
Dit vat aan jouy hart
Om daai laaste goed so agter te laat
My asem word stil
Geen wasem geen woorde
As vrees kon gegiet word
Was my beker nou vol
Is dit my laaste dag
'n skip wat stadig wegsink in die nag
Sê koebaai vir my pa
Sê koebaai vir my ma
Sê koebaai vir jou my liefling skat
Aijai om te groet
Dit vat aan jouy hart
Om daai laaste goed so agter te laat