Wind Oor Die Berge Lyrics
- Genre:Acoustic
- Year of Release:2023
Lyrics
Wanneer is genoeg
Wanneer is genoeg
Wanneer is hoog genoeg
Goed genoeg vir jou
Die Here alleen weet
Die Here alleen weet
Wind oor die berge
Huil ek alweer
Met my hart vermom
Of wag ek alweer
Vir 'n redder om te kom
Of huil ek alweer
Met my hart vermom
Of wag ek alweer
Vir 'n redder om te kom
Sê my wie word jy
Sê my wie word jy
Word jy meer soos hy
Word jy meer soos hy
Die Here alleen weet
Die Here alleen weet
Wind oor die berge
Wind oor die berge
Huil ek alweer
Met my hart vermom
Of wag ek alweer
Vir 'n redder om te kom
Of huil ek alweer
Met my hart vermom
Of wag ek alweer
Vir 'n redder om te kom
Kry jy 'n blik
Van hoe dit kon wees
Heimwee na wie
Jy na bes kon streef
Die diepste vallei
Het die mooiste hoogtes
Die donkerste nag
Het die sterre wat blink
Blink blink blink
Blink blink blink
Huil ek alweer
Met my hart vermom
Of wag ek alweer
Vir 'n redder om te kom
Of huil ek alweer
Met my hart vermom
Of wag ek alweer
Vir 'n redder om te kom
Blink