
Net Vir Pret Lyrics
- Genre:Rock
- Year of Release:2022
Lyrics
Dis die duiwelsraad
Moenie my nou glo.
Dis die tyd wat jy kan vat
Om my van alles te vertel
Ek wil huistoe gaan
Vir die laaste keer,
Dis die neiging om van alles
Rondom jou te wil vergeet
Bere jou opregtigheid
Fokus op plesiere want
Kans vir wan-gedrag is baie skaars
Net soos in my testament
Het ons dit nou weer genoem
Al die avonture moet gebeur
Ek wil alles doen, wat ek nie meer mag
Pligte kan verseker wag vir nou
Dis dieselfde ding
Soos die laaste keer
Dit kan nie sonder jou gebeur
Bere jou opregtigheid,
Fokus op plesiere want,
kans vir wan-gedrag is baie skaars
Net soos in my testament
Het ons dit nou weer genoem
Al die avonture moet gebeur
Bere jou opregtigheid
Fokus op plesiere want
Kans vir wan-gedrag is baie skaars
Net soos in my testament
Het ons dit nou weer genoem
Al die avonture moet gebeur