
Kamers Vol Probleme Lyrics
- Genre:Rock
- Year of Release:2023
Lyrics
Sy is 'n pragtige heksevrou
Maar dit was nie wat jy dink
Jy was so mooi gevra
Om die een wat spoeg buite sig te hou
Hoekom kan julle my nie uitlos
Dat ek werk kan doen vanaand
Julle probleme is julle probleme
Jys gewaarsku my ou vriend
Dis die vier kamers se verdriet
Met die instap moes jy weet
Toe die kinders kom moes jy
Dis net 'n optrede
Met 'n hartaanval as hoofgereg bedien
Die paartjie moet mekaar
In die regte lewe glad nie sien vanaand
Hoekom kan julle my nie uitlos
Dat ek werk kan doen vanaand
Julle probleme is julle probleme
Jys gewaarsku my ou vriend
Dis die vier kamers se verdriet
Met die instap moes jy weet
Toe die kinders kom moes jy
Laaste een is die beste een
Maklikste om die geld te maak