
Goue Lokke Lyrics
- Genre:Rock
- Year of Release:2023
Lyrics
Strate gevul met my soort
Die harte breek om my soort
Duisende sterk geword
Ek maak my merk op elkeen
Figure kom en gaan
Ek doen goed op my eensaam
Dis 'n harde klou, wat die strepe maak
Jy het klaar verloor, ore uitgebrand
Dis 'n tuisgevoel, dis 'n reuk van aardts
Van 'n koue lyf wat aanbeweeg, na die warmte
Huis is toe nie waar die hart is nie
Huis is waar, die regte mense is
Is hierdie werklik, wat jy wil he vir ons?
Kan ek help soek vir dit?
Miskien kan ons dit deel
Vir aandagtig soek, sal ek aandag kry
Julle tyd is kort, moet dit goed gebruik
Dis 'n swaar gevoel, na 'n lang verhaal
In die wolke sal ons vir mekaar, nog 'n keer kan sien
Huis is toe nie waar die hart is nie
Huis is waar, die regte mense is
Is hierdie werklik, wat jy wil he vir ons?
Kan ek help soek vir dit?
Miskien kan ons dit deel
Halwe liefde's nie genoeg
Dis die deftigste genot