
Vat my hand Lyrics
- Genre:Light
- Year of Release:2022
Lyrics
Sê dit as dit wolke dreig en vra
Sê dit as die winde daarna jaag
Lê dit neer
Sê dan altyd ja
Jy kan dit nie wegsteek
Jy kan dit nie vergeet
Vra dit as jy voel jy kannie meer
Vra dit as jou pyn jou wil verskeur
Kry dit
Laat die ritme jou meesleur
Jy kan dit nie wegsteek
Jy kan dit nie vergeet
Vat my hand
Ons sal ons pyn laat uitloop soos 'n bitter wyn
Ons sal ons pyn saamdra
Ons sal mekaar kan vra
Kry dit as jy sê jy wil dit hê
Kry dit as jou hoop aan skerwe lê
Gryp dit
Laat ons lippe dit saam sê
Jy kan dit nie wegsteek
Jy kan dit nie vergeet
Vat my hand
Ons sal ons pyn laat uitloop soos 'n bitter wyn
Ons sal ons pyn saamdra
Ons sal mekaar kan vra
Vat my hand
Vat my hand
Vat my hand