
Wie klop? Lyrics
- Genre:Pop
- Year of Release:2022
Lyrics
Koud lê die pit
Leweloos en wit
Wie klop aan jou deur?
Leeg lê die dop
Asem is gestop
Wie klop aan jou deur?
Is dit swart
Vol van smart
Dood klop aan jou deur
Neem hy jou
Deur die grou
Wie klop aan jou deur?
Koud lê die pit
Leweloos en wit
Wie klop aan jou deur?
Leeg lê die dop
Asem is gestop
wat klop aan jou deur?
Is dit swart
Vol van smart
Dood klop aan jou deur
Sien jy wit
Wat bleek sit
Wat klop aan jou deur?