Loading...

Download
  • Genre:Rock
  • Year of Release:2025

Lyrics

Aandag Aandag

1500m atlete kom tree aan

Aandag Aandag

1500m atlete kom tree aan


1500 meter gaan begin

Reg nou so om weg te spring

Wag nou voor die skoot afgaan

Bioplus Energade vir ou Daan


Op julle merke gereed gaan

Ou Daan is reeds agter nog nie om die baan

Daan is besig om klippe te kou

Die miltsteek gee hom nog 'n hou


Lasse Virén is sy held

Skree sy afrigter langs die veld

Daan hoor die krete van die skare

Krete van vrugte en blare


Mango Mango

Vesel perkse

Boer pampoene

Wartslemoene

Mango Mango

Vesel perkse

Hou bene hou


Hou bene hou

Hou bene hou

Hou bene hou

Hou bene hou

Dis die vuur in die longe kramp in die kuite

Hou bene hou

Hou bene hou


Daan nou by die 800 merk

Daan het nie behoorlik gestrek

Bioplus Energade begin nou skop

Nou gaan niemand vir Daan kan stop


Nou so by die 400 merk

Daan se kuite is die seerste

Daan begin die ander lap

En die skare begin nou rap


Jam blikke visblikke drie by drie

Ons is ons is weet julle wie

Ons is ons is kan julle raai

Ons is ons is hou bene hou


Hou bene hou

Hou bene hou

Hou bene hou

Hou bene hou

Dis die vuur in die longe kramp in die kuite

Hou bene hou

Hou bene hou


Daan het nou die wedloop gewen

Hom voorberei vir 100m wedren

Nou voltaron op die kuite

Vir die pyne en twintig myle


Hou bene hou

Hou bene hou

Hou bene hou

Hou bene hou

Dis die vuur in die longe kramp in die kuite

Hou bene hou

Hou bene hou


Hou bene hou

Hou bene hou

Hou bene hou

Hou bene hou

Dis die vuur in die longe kramp in die kuite

Hou bene hou

Hou bene hou

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234
          -You can log in via below methods-
          Reset password via e-mail
          -or-
          Reset password via e-mail
          If you have any questions, please feedback on Boomplay App or send an email to [email protected].

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status