
Stamp Daai Voete Lyrics
- Genre:Rock
- Year of Release:2024
Lyrics
Ons het die beat
Ons het die skop
Wag vir die beat om te drop
Een twee drie, trek uit daai skoene
Vier vyf ses, sleep daai voete
So lyk 'n draai
So lyk 'n swaai
Wag vir 'n beat om te lawaai
Een twee drie, doen die ymca
Vier vyf ses, dans met met my
Stamp daai voete
Stamp daai voete op die groove
Watch my nou
Watch nou hierdie move
Stamp daai voete
Stamp daai voete op die groove
Watch my nou
Watch nou hierdie move
Nog 'n lekker draai
Nog 'n lekker swaai
Sleep asb net daai voete
Een twee drie, doen die can can
Vier vyf ses, eks jou grootste fan
Dans die baan aan die brand
Gee my jou ander hand
Een twee drie doen die two step gou
Vier vyf ses whats my nou
Stamp daai voete
Stamp daai voete op die groove
Watch my nou
Watch nou hierdie move
Stamp daai voete
Stamp daai voete op die groove
Watch my nou
Watch nou hierdie move
Dans die baan aan die brand
Gee my jou ander hand
Een twee drie doen die two step gou
Vier vyf ses whats my nou
Stamp daai voete
Stamp daai voete op die groove
Watch my nou
Watch nou hierdie move
Stamp daai voete
Stamp daai voete op die groove
Watch my nou
Watch nou hierdie move
Stamp daai voete
Stamp daai voete op die groove
Watch my nou
Watch nou hierdie move