
Party Party Lyrics
- Genre:Rock
- Year of Release:2024
Lyrics
Gaan jy gaan na 'n party
Maar jou kar wil nie start nie
Jy bel jou pel
Om jou te kom optel
Ons ry in North
Ons noem dit Greath North
Met 'n ford
'N low profile ford
Want, ons gaan Party Party
Maak asb vol my glasie
Moet asb nie raas nie
Ons gaan Party Party
Maak asb vol my glasie
Moet asb nie rasie
Moet asb nie raas nie
Met 'n oproep van die bure
Stook ons nog die vure
En dis pap en wors en slaai
En dis pap en wors en slaai
Die dames lyk te fraai
Die dames lyk te fraai
En hulle wil mos net braai
Ons gaan Party Party
Maak asb vol my glasie
Moet asb nie raas nie
Ons gaan Party Party
Maak asb vol my glasie
Moet asb nie rasie
Moet asb nie raas nie
Die volgende more het ons dorsies
Vir ontbyt eet ons worsies
En Ons los die bruinbrood korsies
En ons drink nog water vir die dorsies
Die volgende more het ons dorsies
Vir ontbyt eet ons worsies
En Ons los die bruinbrood korsies
En ons drink nog water vir die dorsies
Want, ons gaan Party Party
Maak asb vol my glasie
Moet asb nie raas nie
Ons gaan Party Party
Maak asb vol my glasie
Moet asb nie rasie
Moet asb nie raas nie