
Fight Fight Fight Lyrics
- Genre:Rock
- Year of Release:2024
Lyrics
En ons staan by aardklop en wag
Toe kom daar 'n ou wat ons wou klap
Ons kom hom nie keer, ons kon hom nie keer
Want ons wou niks van brandewyn leer
Dis 'n fight, fight, fight, dit is weer 'n fight
Boschter was weer out of sight
Barney-Barney, Barney-Barney
Boschter was alweer, alweer nie daar nie
Hanre kon nie keer, Hanre kon nie keer
Pj word ge-P, Pj word ge-P
Willem kon nie leer, Willem kon nie leer
Dat Brandewyn 'n man nie kan keer
Dis 'n fight, fight, fight, dit is weer 'n fight
Boschter was weer out of sight
Barney-Barney, Barney-Barney
Boschter was alweer, alweer nie daar nie
En ek bel op my sel, ek bel op my sel
Is jy oraait my pel
Ek het gedink ek't die fight gewen
Want ek het gedink dis 'n 100m wedren
Dis 'n fight, fight, fight, dit is weer 'n fight
Boschter was weer out of sight
Barney-Barney, Barney-Barney
Boschter was alweer, alweer nie daar nie