Loading...

Download
  • Genre:Alternative
  • Year of Release:2004

Lyrics

Man

Ek kan sien daar's vanaand weer 'n stryery

Stryery

Op die bol

En dis ego's wat ons aan die pen laat ry

Pen laat ry

Daar is Bush

Hy lyk woes

En almal dink hy is 'n


En hy dans

Met die Brit jy kan sê hul is kop in een mus

Kop in een mus

Hul stap saam

Hand aan hand soos een man as hul die Ooste uitwis

Ooste uitwis

Daar is Blair

Hy het flair

Het iemand iets anders te sê


Dit is oorlog tyd alweer weer weer

Sê die man wat als beheer

Hy het olie op die brein brein brein

Hy kom uit die woestyn

Hoor hoe praat soveel Cocaine


Dit is oorlog tyd alweer weer weer

Sê die man met die geweer

En hy hou sy lyf profeet feet feet

Met 'n Kuran en 'n kleen

Hy't Allah lank al vergeet


CNN het gewen

Want die wêreld wil bomme sien klap

Bomme sien klap

BBC, Sky TV fabriseer hul eensydige twak

Eensydige twak

Want hul sê

Wat hul sê

Soos die Yanks en die Brit dit wil hê


Maar Saddam

Was die enigste lam wat die arend wou vang

Arend wou vang

Maar hy's wyd

En die hele Iraq is met bomme beskyt

Bomme beskuit

Wes is bes

Oos is boos

En gou is ons aardetjie voos


Dit is oorlog tyd alweer weer weer

Sê die man wat als begeer

Hy het dollars op die brein brein brein

Al is laasgenoemde dis klein

En insane soos 'n konyn


Dit is oorlog tyd alweer weer weer

Sê die man wat selde skeer


Hy kan soos 'n speld verdwyn dwyn dwyn

Laat die torings stort tot puin

Wie weet waar hy sal verskyn

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234
          -You can log in via below methods-
          Reset password via e-mail
          -or-
          Reset password via e-mail
          Feedback on resetting password
          * It may take a longer time

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status