![Loof Die Here](https://source.boomplaymusic.com/group10/M00/05/21/9f336e59e0ce4f68b3e88eb955fd0624_464_464.jpg)
Loof Die Here Lyrics
- Genre:Gospel
- Year of Release:2024
Lyrics
Loof die Here want Hy is goed
Loof die Here want Hy is goed
Want Sy goederentheid is tot in ewigheid
Loof die Here want Hy is goed
Hy versadig die dorstige siel
En vervul die hongerige met Sy goedheid
Hy verbreek koper deure, slaan ystergrendels stukkend
Want Sy goedheid is tot in Ewigheid
Hy versadig die dorstige siel
En vervul die hongerige met Sy goedheid
Hy verbreek koper deure, slaan ystergrendels stukkend
Want Sy goedheid is tot in Ewigheid
Loof die Here want Hy is goed
Loof die Here want Hy is goed
Want Sy goederentheid is tot in ewigheid
Loof die Here want Hy is goed
Loof die Here want Hy is goed
Loof die Here want Hy is goed
Want Sy goederentheid is tot in ewigheid
Loof die Here want Hy is goed
Ons sal dankoffers bring
En met blydskap getuig
Van Sy goedheid, Sy goedheid
Ons sal dankoffers bring
En met blydskap getuig
Van Sy goedheid, Sy goedheid
Ons sal dankoffers bring
En met blydskap getuig
Van Sy goedheid, Sy goedheid
Ons sal dankoffers bring
En met blydskap getuig
Van Sy goedheid, Sy goedheid
Ons sal dankoffers bring
En met blydskap getuig
Van Sy goedheid, Sy goedheid
Ons sal dankoffers bring
En met blydskap getuig
Van Sy goedheid, Sy goedheid
Loof die Here want Hy is goed
Loof die Here want Hy is goed
Want Sy goederentheid is tot in ewigheid
Loof die Here want Hy is goed
Loof die Here want Hy is goed
Loof die Here want Hy is goed
Want Sy goederentheid is tot in ewigheid
Loof die Here want Hy is goed