Loading...

Download
  • Genre:Gospel
  • Year of Release:2023

Lyrics

Hy breek die kettings van die ellende

Koperdeure verbreek Hy gou

Ystergrendels slaan Hy stukkend

Sy goedheid is tot ewigheid

Uit die Noorde asook die Suide

Uit die Ooste asook die Weste

Lei Hy ons uit na ons stad toe

Sy goedheid is tot ewigheid


Hy breek die kettings van die ellende

Koperdeure verbreek Hy gou

Ystergrendels slaan Hy stukkend

Sy goedheid is tot ewigheid

Uit die Noorde asook die Suide

Uit die Ooste asook die Weste

Lei Hy ons uit na ons stad toe

Sy goedheid is tot ewigheid


Mense kinders, mense kinders

Loof die Here, want Hy is goed

Hy verlos ons, uit ons nood uit

Sy goedheid is tot ewigheid

Mense kinders, mense kinders

Loof die Here, want Hy is goed

Hy verlos ons, uit ons nood uit

Sy goedheid is tot ewigheid

Mense kinders, mense kinders

Loof die Here, want Hy is goed

Hy verlos ons, uit ons nood uit

Sy goedheid is tot ewigheid

Mense kinders, mense kinders

Loof die Here, want Hy is goed

Hy verlos ons, uit ons nood uit

Sy goedheid is tot ewigheid


Dis net die Here wat dit kan doen

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net die Here wat dit kan doen

Geen mense hand

Geen mense krag, kan doen wat Hy kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net die Here wat dit kan doen

Geen mense hand

Geen mense krag, kan doen wat Hy kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net die Here wat dit kan doen


Dis net die Here wat dit kan doen

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis net die Here wat dit kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net die Here wat dit kan doen

Geen mense hand

Geen mense krag, kan doen wat Hy kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net die Here wat dit kan doen

Geen mense hand

Geen mense krag, kan doen wat Hy kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net die Here wat dit kan doen


Dis net Die Here, Die Here, Die Here, Die Here

Die Here wat dit kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net Die Here wat dit kan doen

Dis net Die Here, Die Here, Die Here, Die Here

Die Here wat dit kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net Die Here wat dit kan doen

Dis net Die Here, Die Here, Die Here, Die Here

Die Here wat dit kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net Die Here wat dit kan doen

Dis net Die Here, Die Here, Die Here, Die Here

Die Here wat dit kan doen

Dis klaar wat dit so is

Dis net Die Here wat dit kan doen

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234
          -You can log in via below methods-
          Reset password via e-mail
          -or-
          Reset password via e-mail
          Feedback on resetting password
          * It may take a longer time

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status