![Hy Is My Rots](https://source.boomplaymusic.com/group10/M00/07/13/2e332079a9e04d869bebd1ea846978c6_464_464.jpg)
Hy Is My Rots Lyrics
- Genre:Gospel
- Year of Release:2024
Lyrics
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is my anker, Hy is werd om geprys te word
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is die een wat my toekoms hou
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is my anker, Hy is werd om geprys te word
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is die een wat my toekoms hou
O' ja die Heer is goed
O' ja die Heer is goed
Want Hy is werd om geprys te word
Al die lof en die eer
Behoort aan ons Koning
Want Hy is werd om geprys te word
O' ja die Heer is goed
O' ja die Heer is goed
Want Hy is werd om geprys te word
Al die lof en die eer
Behoort aan ons Koning
Want Hy is werd om geprys te word
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is my anker, Hy is werd om geprys te word
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is die een wat my toekoms hou
O' ja die Heer is goed
O' ja die Heer is goed
Want Hy is werd om geprys te word
Al die lof en die eer
Behoort aan ons Koning
Want Hy is werd om geprys te word
O' ja die Heer is goed
O' ja die Heer is goed
Want Hy is werd om geprys te word
Al die lof en die eer
Behoort aan ons Koning
Want Hy is werd om geprys te word
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is my anker, Hy is werd om geprys te word
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is die een wat my toekoms hou
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is my anker, Hy is werd om geprys te word
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is die een wat my toekoms hou
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is my anker, Hy is werd om geprys te word
Hy is my rots
Hy is my toevlug
Hy is die een wat my toekoms hou