![Donderweer](https://source.boomplaymusic.com/group10/M00/11/21/cdfdb9d3d54f498f97802d66e7cf10a9_464_464.jpg)
Donderweer Lyrics
- Genre:Pop
- Year of Release:2023
Lyrics
Sal jy my bystaan
As ek mal
Wil wees
Sal jy opstaan
As ek kies om spontaan
Te leef
Vergeet van vrees
Sal jy my lees
Want daar donderweer
En ons het Bietjie seer
Maar ons
Strooi 'n Bietjie liefde daaroor
En dis mal daar buite
Sluit tog net die deur
En ons
Strooi 'n bietjie liefde daaroor
Sal jy my hoor
As ek stil wil wees
Sal jy luister
En my hart genees
Vergeet van vrees
Sal jy my lees
Want daar donderweer
En ons het bietjie seer
Maar ons
Strooi 'n bietjie liefde daaroor
En dis mal daar buite
Sluit tog net die deur
En ons
Strooi 'n bietjie liefde daaroor
Daar buite is 'n hondeskou
Darem het ek jou
Darem het ek jou
Want daar donderweer
En ons het bietjie seer
Maar ons
Strooi 'n bietjie liefde daaroor
En dis mal daar buite
Sluit tog net die deur
En ons
Strooi 'n bietjie liefde daaroor
Want daar donderweer
En ons het bietjie seer
Maar ons
Strooi 'n bietjie liefde daaroor
En dis mal daar buite
Sluit tog net die deur
En ons
Strooi 'n bietjie liefde daaroor