![Liewe Lewe ft. viljoenskoen](https://source.boomplaymusic.com/group10/M00/03/28/8c3fd8d2735b4e979ddf80ddabed93dd_464_464.jpg)
Liewe Lewe ft. viljoenskoen Lyrics
- Genre:Pop
- Year of Release:2023
Lyrics
Hey, liewe lewe
As jy dink jy kan my onder kry
Kom ek vertel jou net n storie van my
Ek gee nie sommer op nie
Hey, liewe lewe
As jy dink jy kan my keer
More staan ek op en probeer weer
Ek sal nie sommer stop nie
Want ek is sterker as wat jy dink
My glasie van geduld is vol geskink
En ek is harder as die donderweer
More staan ek op probeer ek weer
Hey hey liewe lewe, liewe lewe
Hey hey liewe lewe, liewe lewe
Hey hey liewe lewe, liewe lewe
Hey hey
Hey, liewe lewe
As jy dink jy kan my onder kry
Kom ek vertel jou net n storie van my
Ek gee nie sommer op nie
En hey liewe lewe
Jy moet weet dat ek nie stop
En as ek stop, dan kyk ek op
My krag kom van bo
En jy sal my nie glo
Maar ek is sterker as wat jy dink
My glasie van geduld is vol geskink
En ek is harder as die donderweer
More staan ek op probeer ek weer
Hey hey liewe lewe, liewe lewe
Hey hey liewe lewe, liewe lewe
Hey hey liewe lewe, liewe lewe
Hey hey
Hey Hey
Liewe lewe ek is reg vir jou
Hey hey
Gee my nog n klippie om te kou
Hey hey
Op my kniee val en Hom vertrou
Hey hey liewe lewe ek is reg vir jou
Want ek is sterker as wat jy dink.
My glasie van geduld is vol geskink
En ek is harder as die donderweer
More staan ek op probeer ek weer
Hey hey liewe lewe, liewe lewe
Hey hey liewe lewe, liewe lewe
Hey hey
Hey hey