
Bietjie Vreemd Lyrics
- Genre:Folk
- Year of Release:2023
Lyrics
Eerder bietjie vreemd as normaal
Eerder bietjie vreemd in ons eie taal
Eerder bietjie vreemd as om laag te lê
Eerder bietjie vreemd is wat jy wil hê
Ons hou ons eie klein partytjies
Probeer om elke dag geluk te kies
En ons is nes almal
En almal nes ons
Maar ons neem sonlig in soos spons
En ons is eerder bietjie vreemd as normaal
Eerder bietjie vreemd in ons eie taal
Eerder deur die lewe dans
Vat maar eerder nog n kans
As om laag te le
Eerder bietjie vreemd is wat jy wil he
Ons is enig in ons soort
Want ons weet dat ons aan Hom behoort
En ons is nes almal
En almal nes ons
Maar ons neem sonlig in soos spons
En ons is eerder bietjie vreemd as normaal
Eerder bietjie vreemd in ons eie taal
Eerder deur die lewe dans
Vat maar eerder nog n kans
As om laag te le
Eerder bietjie vreemd is wat jy wil he
Eerder bietjie vreemd as normaal
Eerder bietjie vreemd in ons eie taal
Eerder bietjie vreemd as om laag te lê
Eerder bietjie vreemd is wat jy wil hê
Eerder bietjie vreemd as normaal
Eerder bietjie vreemd in ons eie taal
Eerder bietjie vreemd as om laag te lê
Eerder bietjie vreemd is wat jy wil hê