Move Metit Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2022
Lyrics
Ek het besluit ek gama maar te move metit
Ek wou net gewen it maar toe lose ekit
Ek het besluit om maar te move metit
En ek wou net gewen it maar toe lose ekit
Is Jodas in sy fokken own world
Jou weakness kan vir jou kragte gie
Ek wiet jys biesag om te wag vir die
Tyd om te shine, Donker tye issie maklikie
But jysie hier om net te skyn innie dag liggie
Elke situation het 2 sides
But the right side is not always the true side
En die harde waarheid is sag teenoor smooth lies
Soms isit better to look away than to choose wise
Life is ñ dans jy moet nou en dan nuwe moves try
Daars altyd ñ bad memory by ñ good guy
You can never judge a book by just a look naah
Jy sal anne stories kom meet wanne jy moet blaai
Nou ek soek net happiness en joy
Whether ek chill saam grootmanne of met boys (nou)
Ek soek happiness en joy
But sonder die joy sal ek steeds my happiness enjoy en
Ek het besluit ek gama maar te move metit
Ek wou net gewen it maar toe lose ekit (ja lose ek it)
Ek het besluit om maar te move metit
En ek wou net gewen it maar toe lose ekit
Maar toe lose ekit