Aangaan Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2022
Lyrics
Lala lala laala laala
Lala laala laala
Ja!
Niemand luister dan wanneer ek praat
Nou wat moet ek nou met my bek maak
Ek kan maar uit hulle pad uit bly, maar my besigheid loop altyd in die next straat
En jy beter wegraak
Voor ek ñ ander mens raak
En niemand kan my blame nie ,julle kan my kan my change nie
So ekke gan maar wegraak man eks klaar
Kykkie julle kan maar aangaan ekke gan maar go
Ek kom al te lank aan om die goed te kou
Ek lus om te verdwyn vir fun man, los my uit vir nou
Julle kan maar aangaan ekke gaan maar go
Kykkie julle aangaan ekke gan maar go
Ek kom al te lank aan om die goed te kou
Ek lus om te verdwyn vir fun man, los my uit vir nou
It lyk man-man kan op sy eie beter bou, so bou
Hulle dink ek ken nie my waarde nie
Seker gedink ekke wietie watte fok ek doen oppie Aarde nie
Hulle sê life is ñ toets
But fokkit ek is mos nie in ñ eksamen nie
En soms wil ek mal act dat julle my kan uitlos
Want watch net hoe die mense my tyd mors
Spaar die hate vir ñ ander tyd ,so ek bly tops
But ek weet hulle kan ons nie vreet nie netsoos fake kos
Hulle sal jou vir jou uitbuit en uitsluit, daai is maar net wat geld maak
But dan noem hulle jou vir jou "selfish" as jy besluit jy wil net vir jouself help
Daais die tipe dinge wat plekvat
Die wat die wat minste bysit, sal altyd die meeste wegvat
Julle vat my lankal vir ñ gat
So ek raak meer groter hoe meer jy van my wegvat (en)
Kykkie julle kan maar aangaan ekke gan maar go
Ek kom al te lank aan om die goed te kou.