Dismiss Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2022
Lyrics
Laat ek gou iets sê, voor ek julle dissmis
Die dag toe ek begin rap moet geken word as Christmas (ñ king was gebore)
Jy kan maar voor in die bus is
Ek kies die pace en die direction omdat ek lus is
As jy nie vir hulle nie kan beat nie, join hulle
Luckily kan ek hulle beat, so ek avoid hulle.
Ek is die een, ek destroy nulle
En as ek drop gee ek die rappers werk, so ek employ hulle (jirrie)
My sukses kan hulle nie keer nie
Eks klaar binne so dit baatie jy staan nog binne'in die deur nie
It lyk hulle wil nie leer nie
Jy moet maar Uber eats want jou beste rapper deliver nie meer nie
En daai is iets wat jy aan moet gewoont raak
Julle moet ophou die jongens skoonpraat
En as julle sê die is ñ kak EP ,kan ek die beats ook stuur, laat hy it oormaak
Kykie Ja ek is overlooked en underbooked
So eks ñ feminist ,want volgens hulle is ñ man te goed
En ekke wou nooit dit gesê it nie
As julle girls was, dan het julle seker gelê vi die
Jy gaan nie beter rap hoe meer jy ñ fan is nie
Ek was amper afbene ,wie het dan het ñ damn geggee
Ek weet nie of hulle daai gewens it nie
Hulle sê ons is United , but willie langsan ñ Mancity
So sê vi die mense ,daas altyd iemand wat jy envy
Jy sal tog laat hulle vir jou sign, maar eers ñ pen gee
Bluetooth, ekke wil nie jou connection hê nie
Eks connected met my fans anne rappers kan nie compare nie
En eks lief vir die game
En ons bly ongeskei
Hate is die enigste wat jou leer om dom te bly
Jy sukkel om die kos bydie hond te kry
Die rappers is so pap ,hulle need viagra pille om te kom vi my
Oh shit, ek weet daai het nou ñ paar van hulle upset, but fokkit man hahaha
En daai is iets wat jy aan moet gewoont raak
Julle moet ophou die jongens skoonpraat
En as julle sê die is ñ kak EP ,kan ek die beats ook stuur, laat hy it oormaak(ha.a man)
Iets wat jy aan moet gewoont raak
Julle moet ophou die jongens skoonpraat
En as julle sê die is ñ kak EP ,sal ek die beats ook stuur, laat hy it oormaak