- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2024
Lyrics
Dik skelm. Wat ken jy van flipping some parcels? Kort mos die vans die decks die camels die skinny jeans en die Button up flannels
En uit tot laat gaan soek hom in Hertzog straat, jou beste maat hy's altyd bereid ou maat hy Ken van die beste katte Kwaad
Ek wil n skelm wees, ek soek die gas die sous die green die bags die titties en ass en goons wat vir my parcels smous
Ek Wil n skelm wees rol saam die schemers en pitties en zaab en beamers
Wakker tot evil ure
Oogies oop n man slaan bing, vat die moot worldwide op n UK ting like witwarm kak wat die poese nie doen nie 4 Fokin genres in een fokin EP
Skelm kop dis stacks en big bags of gas en big bass wat blast uit my fokin van en die man is wild en die man is wit Maar my liewe poes die bra kan rap
Ek wil n skelm wees, ek soek die gas die sous die green die bags die titties en ass en goons wat vir my parcels smous
see lyrics >>Similar Songs
More from Yung Pierewiet
Listen to Yung Pierewiet Skelms MP3 song. Skelms song from album Skelms is released in 2024. The duration of song is 00:01:39. The song is sung by Yung Pierewiet.
Related Tags: Skelms, Skelms song, Skelms MP3 song, Skelms MP3, download Skelms song, Skelms song, Skelms Skelms song, Skelms song by Yung Pierewiet, Skelms song download, download Skelms MP3 song