![Sê Koebaai](https://source.boomplaymusic.com/group10/M00/07/20/882d75a1cc944f9cb5dc321852efe35b_464_464.jpg)
Sê Koebaai
- Genre:Folk
- Year of Release:2023
Lyrics
Ek dryf swaar ontwrig
Afwesigheid van kleur en lig
Ek hoor iemand skree
Ver weg van hierdie pikswart see
Moet ek vleesbevange wag
'n skip wat stadig wegsink in die nag
Sê koebaai vir my pa
Sê koebaai vir my ma
Sê koebaai vir jou my liefling skat
Aijai om te groet
Dit vat aan jouy hart
see lyrics >>Similar Songs
More from Die Kaalkop Waarheid
Listen to Die Kaalkop Waarheid Sê Koebaai MP3 song. Sê Koebaai song from album In die Kaap is released in 2023. The duration of song is 00:03:30. The song is sung by Die Kaalkop Waarheid.
Related Tags: Sê Koebaai, Sê Koebaai song, Sê Koebaai MP3 song, Sê Koebaai MP3, download Sê Koebaai song, Sê Koebaai song, In die Kaap Sê Koebaai song, Sê Koebaai song by Die Kaalkop Waarheid, Sê Koebaai song download, download Sê Koebaai MP3 song