Overbergblou
- Genre:Folk
- Year of Release:2023
Lyrics
Met 'n swart suidooster agter my en weerlig blits dat dit soos dagbreek lyk
As ek die overberge binnery
In 'n oomblik van lig sien ek 'n gesig van lank terug wat vir my kyk
Stomgeslaan oor hoe my hart nou lyk
Lekker ry ek nou
Overbergblou
Met kanolavelde rondom my en die suidste see wat wink vir my
Sien ek wat ek lank nie wou sien nie
So vir jou my vriend wat om moes kom veels te vroeg bitterjonk
Sing ek my lied van verdriet
see lyrics >>Similar Songs
More from Die Kaalkop Waarheid
Listen to Die Kaalkop Waarheid Overbergblou MP3 song. Overbergblou song from album In die Kaap is released in 2023. The duration of song is 00:03:21. The song is sung by Die Kaalkop Waarheid.
Related Tags: Overbergblou, Overbergblou song, Overbergblou MP3 song, Overbergblou MP3, download Overbergblou song, Overbergblou song, In die Kaap Overbergblou song, Overbergblou song by Die Kaalkop Waarheid, Overbergblou song download, download Overbergblou MP3 song