Baruch Anthem Lyrics
- Genre:Electronic
- Year of Release:2020
Lyrics
Yesyaa is tdv ricky vani frontline
I got something to say
Ekse ek het iets om te se
Baruch taking it up a level
Level up level up
Monwa combine king Uyayazi senzakanjaani skim
They call us the gentlemen of the klopse game
Klopse is n kultuur en ons tradisie
We do it for the love of the game
Ma As die trophy te important raak en jou julle moral framework kraak
dan is it meer as n game.
Baruch Entertainers 2020
More than just a klops we a family BE
Ons is Baruch almal staan nou saam
Mense skree hulle maak plesier in ons naam
Nou jy sit jou hande op
En jy voel die number klop
En die mense almal jol nou saam met baruch
Maak jou kla
Oh ja dis nuwe jaar
Die skaare staan en baruch is anni braan
Ons gee vir jou a kaans om saam te daans
Kom en vat nou jou kaans
Baruch kom aan
Os lat jou lyfie ro en jy moetit glo
Skit jou lyfie soe van jy is to do
Die pudding woord gero en jy wil dit pro
Baruch in jou oeg en os maak jou moeg
We are baruch together we all stand
Win or lose we will rise again till the end
We are stronger than a storm
We the place where Kings are born
And we level up the klopse game we gentlemen
Maak jou kla
Oh ja dis nuwe jaar
Die skaare staan en baruch is anni braan
Ons gee vir jou a kaans om saam te daans
Kom en vat nou jou kaans
Baruch kom aan
Os lat jou lyfie ro en jy moetit glo
Skit jou lyfie soe van jy is to do
Die pudding woord gero en jy wil dit pro
Baruch in jou oeg en os maak jou moeg
Yesya klopse tyd
Ricky opi mic ya ek byt nou uit
Baruch het my gesign julle voel nou spuit
I'm gna stay at BE so you make you late
Claude jysi don mybra
Warren en Oscar saam jou ya
Imo vee en TDV is like something you can see on dstv uh
Or MTV but local is lekker is ma etv yaaay
Yarre ek mors alweer
Is in jou oeg yay os maak jou seer
Eina You can't even keer
Kaanival tyd ya os gan julle leer
Voorloeper se voete neeettt soe
Osse band hulle weet mos neeet hoe
Os kom vir hulle os wen bru uh
Os lat jou lyfie ro en jy moetit glo
Skit jou lyfie soe van jy is to do
Die pudding woord gero en jy wil dit pro
Baruch in jou oeg en os maak jou moeg