Mataambu Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2024
Lyrics
N nogge bru woord nou begrawe
Die hemel en die aarde geskeer
Die dag wat os jou toe gooi met n laaken
Ken ons osse waarde die liewe raak swaardre
Kinders groei op Amper soe net kwaatre en kwaatre
Ons mense skiet ons mense
Als pad van hulle wense
Die dag wat hulle ons gooi op a stairs agter die venster
Probreer ma osse beste ma rerag watsi beste
Jullet os gevat van osse huise ini ses ne
Gwala nawe dies wat jy nou chizana
Julle was mos slim op julle giena en julle Dala
Bodies val op straate familie stoot net traane
Een dag staan os saam en julle almal nog
Vedala
Raak wys julle naiers julle mase poes
Ek is jas van Ali kak in osse neighborhoods
Dots net bullets elke dag os is in osse poes
Jy gaan spyt is dat jy het n coloured getoets
Hoeveel mense wil jy in Jou familie veloor
Coloured mense staan saam maak oop Jou oë
Die system isi enemy is voor Jou deur
Voor elections han sien jy hulle laaste keer
Phoni president lat naier osse mense ko yaap
Van osse mense is ook jas van Ali kak ini kaap
Camps bay housebreaking woord m saak gemaak
Ma wat van bodies elke dag in Hanover park
Laas week toe het hulle my niefi geskiet
Die week het hulle my uncle gestiek
Fokol saak fokol law naiers pay veniet
Hys toe vol van hai Petties suma deuri gevriet
Yaa ek praat Vani kakke wat ek sien Opi straat
Even Nelson Mandela was n poes gemaak
Hyt ons vekoep om sy body net vry the laat
Hoori storie Vani colored is mos born jys kwaat
Hullet seker gemaak dat Ali tronkes vol
Lawyers vat mama se graant Omi saak te tol
Naier shopping elke dag ini beste mall
Weet jy wat ek nai hom suma diep in sy hol
Imagine gangs kom saam en os vat osse grond
Even mapuza sal mekaa se hou Jou Mon
Hoeveel latte heti vlakte kyki n moerse klom
Nou ons wys suma die naiers, hoe lyk James bond
Raak wys julle naiers julle mase poes
Ek is jas van Ali kak in osse neighborhoods
Dots net bullets elke os is in osse poes
Ma Jy gaan spyt is dat jy het n coloured getoets
Te veel mense van my het die straat gevat
Kyki ouens net mernita man Los die kak
Skiet mekaar net hee buite van n different tjap
Ma ini point Dan is julle ini selfde kamp
Maak it sin of is ek ma net kak visin
Maak it sin of het hulle ding begin
Maak it sin ons maak han osse naasi min
Maak it sin lyk my os is kak visin
Raak wys julle naiers julle mase poes
Ek is jas van Ali kak in osse neighborhoods
Dots net bullets elke os is in osse poes
Jy gaan spyt is dat jy het n coloured getoets