Loading...

Download
  • Genre:Kids
  • Year of Release:2018

Lyrics

Ek is Oupa, Oupa die Uil

Wat iewers in die donkerte skuil

In die nag is ek die wakkerste dier

Maar as die son opkom

Slaap ek die heel dag om


Ek kan baie goed sien met my oë

Ek kan muise in die nag opspoor

Maar die lekkerste ding om te eet

Is die blinde mol wat in die grond rond rol


Wie gaan daar – vra Oupa die Uil

Ek kan jou duidelik sien – sê Oupa die Uil

Daar agter die blaar – waaragter jy skuil

Ek het jou duidelik gewaar - so sê Oupa die Uil

Ek maak jou gou-gou gaar – mmh Oupa die Uil

In 'n pot op my vuur – die vuur van Oupa die Uil

Met 'n kaassousie – lipleklekker

En spaghetti


Ek is Manie, Manie die Mol

Wat onder in die grond in die donkerte rol

Ek is die blindste dier wat sing

Ek's die stokblinde koning van die ondergrond


So sê ons Manie, Manie die Mol

Wat doen jy as die uil jou jag

O, as die Uil my jag in die nag

grou ek in die grond vir my 'n donker gat


Ek grou gou hier – sê Manie die Mol

Dan grou ek daar – sê Manie die Mol

Ek maak 'n groot molshoop – sê Manie die Mol

Met al die grond wat opstoot – sê Manie die Mol

Ek woon hier ondergronds – ondergronds

Waar geen Uil my kan sien – Uil my kan sien

Al gee jy my 'n spieël – gee my 'n spieël

Sal ek myself nooit kan sien – homself nooit sien


Manie die Mol – Oupa Uil

Manie die Mol – Oupa die Uil

Manie die Mol – Oupa Uil

Manie die Mol – Oupa Uil

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234
          -You can log in via below methods-
          Reset password via e-mail
          -or-
          Reset password via e-mail
          Feedback on resetting password
          * It may take a longer time

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status