Loading...

Download
  • Genre:Kids
  • Year of Release:2018

Lyrics

Dalk is jy 'n papegaai

Wat jou vere in die rondte draai

Miskien is jy 'n kalkoen

Ugly ugly ug – kalkoen


Of is jy dalk 'n pikkewyn

Wat nader aan die suidpool bly

Miskien 'n groot vet volstruis

Lank vergeet van vlieg volstruis


Miskien is jy 'n spreeu

Wat pik in die sneeu

Dalk is jy 'n swael

Wat koes vir die hael


Of is dit jy die meeu

Wat vir die visserman skreeu

Jy is dalk net die uil

Wat nagte om hoe hooeee


Hinkie tinkie tink tinktinkie

Wou nie op sy hoede dinkie

Sysie met sy bloue meisie

Jan fiskaal se groot kabaal

Vinkie dinkie altyd flinkie

Mossie op sy kossiebossie

Eendjie met sy korte beentjies

Deur die dam stap

Geen probleem nie


Daar's voëltjies op die dak

Voëltjies wat vlie

Voëltjies in die stad

Voëls oor die see

Valke op die draad

Ganse wat skree

Of sê nou jy's die arend

Wat oor die aarde sweef


Kom sing vir al die geveerdes

Kom ons sing vir die voëls

Kom sing vir al die geveerdes

Kom ons sing vir die voëls


Van die voëltjies in die Groot Karoo

Kan eendag na die see toe vlie (Nie volstruis nie)

En van die voëltjies by die groot blou see

Kan 'n dag in die woud gaan bly

En die voëltjies in die groot oerwoud

Kan 'n dag of wat 'n stad deurkruis

En die voëltjies in die groot grys stad

Kan gaan kyk hoe lyk die groot Karoo


Daar's voëltjies op die dak

Voëltjies wat vlie

Voëltjies in die stad

Voëls oor die see

Valke op die draad

Ganse wat skree

Of sê nou jy's die arend

Wat oor die aarde sweef


Kom sing vir al die geveerdes

Kom ons sing vir die voëls

Kom sing vir al die geveerdes

Kom ons sing vir die voëls

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234
          -You can log in via below methods-
          Reset password via e-mail
          -or-
          Reset password via e-mail
          If you have any questions, please feedback on Boomplay App or send an email to [email protected].

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status