Daai Song ft. Jerome Rex Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2024
Lyrics
Ja ja, stap gou saam met my
Ons vat jou na 'n tyd toe voor ReverbNation, voor Datafile
Die cypher
Die cypher was jou Spotify
Die open mic was jou YouTube
So baie emcees in die Kaap wat kan toor met woorde
Gehore beower bekoor behoorlik
Bevrore die flows wat net oor jou ore
So vorentoe klink, hulle's daarvoor beskore
Hoor sal ek hoor en sien sal ek sien
Abrakadabra, siem sallabim
Garlic op mics met die res van die Parliament
Vra net vir Ike daai was next level masekind
B-boys wou dans, mense klap hul hande lam
Toe ontdek ek mos vir Rattex ubafana nam!
En umfana 'ngud hy is 'n yster
Vra jou pa, jou ma, enigeen wat sal luister
Lirieke was die main ding, die res was 'n bysaak
Hoe salla man, hoe salla man kan wysraak!
Rof raak ryme ritmies meer, wek reaksie
Konfab en Jaak laat dit rol met 'n 'rugby'!
DJ Eazy, hoe gaan daai song nou weer?
Wat ons gehoor het in daai jol in die Long daai keer?
Daar waar ons daai gatsby gekoop het
As ek by die naam kom kan ek op Soundcloud gesoek het
Hoe gaan daai song nou weer?
Wat ons gehoor het by daai kerk in die Obs daai keer?
By daai plek wat ons samoosas gekoop het
As ek die naam onthou kan ek op Soundcloud gesoek het
I wanna get all of your attention
And take your mind away
To another world this is why I write it's
A reason to put your hands high up like this
POC brought it in the era of the wetlook
Step one step two amandla awethu!
And you'll feel it in your hands how these Southern sons
Broke it down for you to understand where they're coming from
Jimmy and Uno got that hip hop jones
With those boom bap beats and those tip-top flows
Dada-dada-da,
It's the one and only Young'n vannie Kaap
Plus Cream het daai ander stamina
Daarom se hy vir die manne 'kam hiesa, kam hiesa'
Beginners wat wil rym is aangeraai om verby te hou
Soek jy 'n emcee wat kan flow, boeta kry vir jou