
ek sal verstaan Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2024
Lyrics
I know that I probably let you down
I saw you crying without making a sound
That's the pain that I've caused you all These years
Ek weet dat jou hart is gebreuk
Ek sal
Fight vir ek en jy tot die einde
Wens ek kon jou pain net verwyder
Onbekende liefde en my hart is unstable
Ek sal verstaan as jy my nou haat
Ek haat myself
En ek sou verstaan
Ek weet dat jy's kwaad
Eks kwaad vir myself
En ek sou verstaan
Ek sou verstaan
Lately voel it lyk ek ken nie myself nie
Onbekende plek en my hart is al empty
Ons almal maak foute
En my hart is al frozen
Ek gaan deur n heavy tyd
En ek bid al vir pouse
I'm not a mistake
I make mistakes
I'll raise my hand and I'll own it
I know you hate me
but I still want you closer
I know I made some promises that I walked on
I know you sick and tired of these love song
Ek kan nie my pain compare nie
Met die way hoe jy voel
I know it will take a while
But one day you gone bloom
You the best thing in my life and I was a fool
You were right that I was useless and
a stupid fool
Ek sal verstaan as jy my nou haat
Ek haat myself
En ek sou verstaan
Ek weet dat jy's kwaad
Eks kwaad vir myself
En ek sou verstaan
Ek sou verstaan