Maan & Sterre Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2024
Lyrics
Op die gras saam jou pelle,
Ontmoet deur die maan en
Die sterre
Ons het ontmoet deur die maan en die sterre, jyt op die gras gesit saam all jou pelle, toe vang ek jou onkant met n dop in jou hand en trane in jou oë
So kom ons dans, dans onder die maan vanaand en vat net nog n slukkie van jou dop terwyl jy na die sterre staar hier lanks my
Dis okay.
Jyt my aan jou sui
Dis alles okay
Eks hier om te bly
Om te bly, so staan hier lanks aan my
Okay, Ek sal jou ster wees
Vir wie jy wag in die aande
Ek sal jou held wees vir wie jy wag
In die aande
In die aande
In die aande
Ek sal jou ster wees
Oeh-oeh