
My Verloor Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2022
Lyrics
Soek jy my, Want jy kan my kry
Soek jy my, Want jy kan my vir jou vat vir ewig, en vir altyd
Vat my Voor j my verloor
Jy kan my vat net vir jou
So vat my hand voor j my verloor
Soek jy my, Want jy kan my kry
Soek jy my, Want jy kan my vir jou vat vir ewig, en vir altyd
Jy kan my vat vir altyd
So hou my vas voor jy my verloor
Ek sweer jy het my getoor
Vat my voor jy my verloor
Jy kan my kry oor en oor
Oor en oor my verloor
Laat die harte brand
Dit is all die love venaand
Alles wat ons doen alles wat ons se
Hou jou hande hoog in die lig
Alles wat ons doen en alles wat ons se
Hou jou hande hoog
Wil jy my he
Want jy kan my kry
Alles wat ons doen en alles wat ons se
Laat die harte brand
Laat die harte brand
Dis all die love venaand
Ons is aan die gang
So laat dit brand
Vat my hand voor jy my verloor
Jy kan my vat virewig lank
virewig lank
So vat my hand virewig lank
Virewig lank
Vat my hand voor jy my verloor
Ons doen dit oor en oor
Oor en oor,jy gaan my verloor
My verloor, My verloor
Oor en oor
Soek jy my, Want jy kan my kry
Soek jy my, Want jy kan my vir jou vat vir ewig, en vir altyd