![Lief Gehe Te Wees ft. Cheslyn](https://source.boomplaymusic.com/group10/M00/01/25/fab200f6c21b4844ad8d61f92e1a4e37_464_464.jpg)
Lief Gehe Te Wees ft. Cheslyn Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2024
Lyrics
Laat my tog binne in jo hart
X wil ook voel hoe dit voel
Om lief gehe te wees
Laat my tog binne in jo hart
X wil ook voel hoe dit voel
Om lief gehe te wees
Laat my tog binne in jo hart
X wil ook voel hoe dit voel
Om lief gehe te wees
Ek het gedog jy is myne
But nou moet ek sit met die pyne
Nou is jou hart ook maar syne
My hart in jo hand was net danger
My hart was geruk soos i label
Os bond is gebreek dit is ge'eindig
Jo beautiful smile is nou syne
En nou kan ek sien dit is verby nuh
But ek is nog lief vijo so sal ek staan
As jy iets benodig babe kan jy praat
Ek kan ni eers eet nie baby ek is i wraak
Jy het my verlaat but i promise gemaak
Ek is geroes het jo nodig gehaat
Gooi ek my nat want os vuur het die spark
Ek voel dat ons tydjie was alles i taak
& nou moet x sukkel vinand om te slaap
Laat my tog binne in jo hart
X wil ook voel hoe dit voel
Om lief gehe te wees
Laat my tog binne in jo hart
X wil ook voel hoe dit voel
Om lief gehe te wees
Laat my tog binne in jo hart
X wil ook voel hoe dit voel
Om lief gehe te wees
Ek miss al dai walks op die beach baby & die feit dat jy se jy is myne
Ek mis al dai cuddles babe & dai mooi smile & jou curves in ń bayde
But alles is gone babe jyy het jo bed gemaak
Damn dai kussing is syne
& is nou broken babe ek is seergemaak
Sit my hart in die wyn in
Alles vat tyd
Ek het geweet toe le in jou arm dat die is ń mistake
Ek het geweet dat jou trane beteken ma niks al dai nat op jou wange was fake
Toe ek jou se.dat ek is verlief
Toe weet ek al klaar dat x mors net my tyd
But lat ek ma go
My hart is gebriek
Ek hoop dat jyy eendag jou voute sal fix
Laat my tog binne in jo hart
X wil ook voel hoe dit voel
Om lief gehe te wees