![Liefde Verdwyn ft. Kay](https://source.boomplaymusic.com/group10/M00/07/13/7748158e12c644e8863c2aee37ad7ff8_464_464.jpg)
Liefde Verdwyn ft. Kay Lyrics
- Genre:Holiday
- Year of Release:2023
Lyrics
Die liefde binne my het net verdwyn
En ek verdien niemand soes jy
My hart is nou gelock in hierdie pyn
En ek verdien niemand soos jy
Die liefde binne my het nhet verdwyn
En ek verdien niemand soes jy
My hart is nou gelock in hierdie pyn
My Hart is nou Gelock.My Hart is nou gelock in hierdie pyn
Ekt my hart opjou gesit en jyt dit gebreek
Die liefde watjy vimy gehad it was ma het fake
Good times was great
Ma nou sien ek jy was net nog n mistake
Gedog jy was my hemel op aarde
But guess ek was verkeerd
No jokes but it maak nogals flippen seer
Jyt my gelieg keer op keer
Nooit my waarde geken ni
En wou my nooit die waarheid gese het nie
Yoh
Die liefde binne my het net verdwyn
En ek verdien niemand soes jy
My hart is nou gelock in hierdie pyn
En ek verdien niemand soos jy
Fake promises and pretty lies
But naih wag ekt koh realise
Dat jysie worth ity
Om te dink ek wou ju liefde nooit verloor ity
But ekt opgestaan en my afgeskud
Want jou liefde en fake promises wat by my bly is anu veby
Soe ek se dankie anju vijou fantasy words dit my gebreek en gebou
En nu is ek sterk so ek gan ma nu go
Jyt my nooit rerag lief gehadty
Soe egan mah nu go
Shout out nicky