
Ek Wil Nie Lyrics
- Genre:Alternative
- Year of Release:2023
Lyrics
Soms twyfel ek in myself
Soms kan ek te diep delf
Maar dis my verantwoordelikheid
Net my eie verantwoordelikheid
Maar jy breek my af
En ek tel myself weer op
Ek werk my gat af
Maar dis altyd 'n fokop
Ek wil nie meer probeer nie
Ek wil nie meer probeer
Om jou tevrede te stel nie
Jou af te stof en op te tel nie
Ek wil nie meer probeer nie
Ek wil nie meer probeer
Om jou probleme op te los nie
Al jou kak op te vreet nie
Ek wil nie meer
Ek wil nie meer
Ek wil nie meer
Ek wil nie
Ek wil nie meer
Ek wil nie meer
Ek wil nie meer
Ek wil nie meer
Ek wil nie
Ek wil nie meer
Soms wonder ek waar ek hoort
Soms voel ek soos my eie soort
My ma sê dis my uniekheid
Ek hoop regtig dis my uniekheid
Maar ek breek myself af
En niemand tel my weer op
Ek grou my eie graf
So ek kyk net op
Ek wil nie meer probeer nie
Ek wil nie meer probeer
Om jou tevrede te stel nie
Jou af te stof en op te tel nie
Ek wil nie meer probeer nie
Ek wil nie meer probeer
Om jou probleme op te los nie
Al jou kak op te vreet nie
Ek wil nie meer probeer nie
Ek wil nie meer probeer
Om jou tevrede te stel nie
Jou af te stof en op te tel nie
Ek wil nie meer probeer nie
Ek wil nie meer probeer
Om jou probleme op te los nie
Al jou kak op te vreet nie